<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><title>Die tyd is hier</title>
<lyrics>[V1]
. G A# C  / G A# C
 (Intro)__

[V2]
.Gm
 In die begin - Skeppingsverhaal
 Tuin van Eden - Sondeval
.      F
 Geen offer vir die mensdom - Vloek van die wet
. Gm
 Christus sterf - Ons word gered

[B1]
.  G                   F
   Die tyd is hier, om op te staan
.      C               G
   Om God te kies, om groot te gaan
.   G                   F
   Die tyd is hier, 'n feit's 'n feit
.       C                    A
   Jy behoort aan Hom tot in Ewigheid

[C1]
.  Gm                          Eb          Bb
   Hoe kan jy bang wees as jou God jou liefhet
.  Gm                          Eb          F
   Hoe kan jy skaam wees as Hy jou gered het
.  Gm                           Eb          Bb
   Hoe kan jy bang wees as jou God jou liefhet
.  Gm                           Eb          D
   Hoe kan jy skaam wees as Hy jou gered het

[P1]
.  Gm                   Eb
   Die tyd is hier, om op te staan
.      Bb               F
   Om God te kies, om groot te gaan

[V3]
.Gm
 Eers was dit &quot;un-cool&quot; om te glo
 Maar nou weet almal: wat die Woord sê: IS SO
.F
 Profesië, wetenskap, argeologie
.    Gm
 Dis oor en oor bewys - Daars geen twyfel meer nie

[B2]
.  G                   F
   Die tyd is hier, om op te staan
.      C               G
   Om God te kies, om groot te gaan
.   G                   F
   Die tyd is hier, 'n feit's 'n feit
.       C                    F
   Jy behoort aan Hom tot in Ewigheid

[C2]
.  Gm                          Eb          Bb
   Hoe kan jy bang wees as jou God jou liefhet
.  Gm                          Eb          F
   Hoe kan jy skaam wees as Hy jou gered het
.  Gm                           Eb          Bb
   Hoe kan jy bang wees as jou God jou liefhet
.  Gm                           Eb          F
   Hoe kan jy skaam wees as Hy jou gered het

[B3]
.  Gm                   Eb
   Die tyd is hier, om op te staan
.      Bb               F
   Om God te kies, om groot te gaan
.   Gm                   Eb
   Die tyd is hier, 'n feit's 'n feit
.       Bb                    F
   Jy behoort aan Hom tot in Ewigheid

[C3]
.  Gm                          Eb          Bb
   Hoe kan jy bang wees as jou God jou liefhet
.   Gm                          Eb          F
   Hoe kan jy skaam wees as Hy jou gered het
.  Gm Eb Bb F /  Gm Eb Bb F
   (Tussenspel)__

[V4]
.Gm                  Eb
 Ontvang sy Lig - Ontvang Sy Gees
.    Bb                 F
 Ontvang Sy Liefde wat jou genees
. Gm                 Eb
 Ontvang Sy Wil - Ontvang Sy Woord
.    Bb                        F
 Ontvang die feit, dat jy aan Hom behoort

[C4]
.  Gm                          Eb          Bb
   Hoe kan jy bang wees as jou God jou liefhet
.  Gm                          Eb          F
   Hoe kan jy skaam wees as Hy jou gered het
.  Gm                           Eb          Bb
   Hoe kan jy bang wees as jou God jou liefhet
.  Gm                           Eb          F
   Hoe kan jy skaam wees as Hy jou gered het

[B4]
.  Gm                   Eb
   Die tyd is hier, om op te staan
.      Bb               F
   Om God te kies, om groot te gaan
.     G Bb C  / G Bb C
   (Uitspel)__</lyrics>
<key>Gm</key>
<author>Midnight Oil, Philip Moolman</author>
</song>